Ons visie, Oorgee, Omgee, Aangee beteken:

In Drakenstein gee ons onsself oor aan die Drie-Enige God deur in ’n verhouding met Hom te leef. Ons is daartoe verbind om verantwoordelikheid vir mekaar se geestelike welsyn te aanvaar.

Ons gee vir mekaar om deur met deernis Christus se liefde sigbaar te maak in ons betrokke wees by ons medemens se fisiese en emosionele nood.

Ons is geroep deur die Here om as Sy verteenwoordigers die Evangelie wêreldwyd aan te gee sodat die hele wêreld Hom kan leer ken en dien.

Soek hier
Preekstudies
Besoekers
mod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_countermod_vvisit_counter
mod_vvisit_counterVandag10
mod_vvisit_counterGister337
mod_vvisit_counterDié week347

We have: 2 guests, 1 bots online
Jou IP: 38.107.179.244
 , 
Twitter
Oor ons Welkom by Drakenstein Gemeente

Welkom by Drakenstein Gemeente

Pinksterdiens 2012 tye onderaan aangeheg

 

Eredienste 09:00

09:00 Kleuter- en Kinderkerk

Kategese 10:10

 

H/V Antoinette- & Kotzestraat, Denneburg, PAARL

Laas Opdateer (Maandag, 14 Mei 2012 08:46)

 
Find the Best Web Hosting which offers reliable service and top quality support
Vroue-in-Diens
Gebedsbriewe
Bedieninge
Nuutste kommentaar
  • Dit is 'n baie mooi gebed ek het dit geplaas op ww...
  • Eerste kommentaar
Uitreike
Lewenswaardes
Lewenswaardes||Bakens na ‘n nuwe wêreld!
Gemeentes wat hulle roeping ontdek en hulle gawes ontsluit
  • Zuma ontken die vrug van medemenslike Christene
    President Zuma se respek en waardigheid kwyn nog verder met sy onlangse uitlatings oor Christene. Hy toon geen insig in die heersende sosio-ekonomiese tydgees nie. Sy begrip vir die snel...
  • 'n Mensgerigte ekonomie broodnodig vir Suid-Afrika
    "Musemgo a nga langutiwi nonweni." Tsonga-spreekwoord - (Jy kyk nie in die mond van die melkman nie.).

    Suid-Afrikaners, woon in 'n land met 'n dominante Westerse kultuur, ons  is as 't...

  • Wanneer mense God wil word
    Waarom het ons die land verloor? Wat het verkeerd geloop dat ons nie ‘n seën vir die nasies is nie? Wat doen ons met ons verlies?

    Langs die riviere van Babel...

Communitas
Gemeentes wat hulle roeping ontdek en hulle gawes ontsluit
Banier